Farmspace
Farmspace
  • 6 046
  • 5 371 202

Відео

"Closing wheels" op 'n planter - Yetter. Jeff vertel meer.
Переглядів 719 годин тому
"Closing wheels" op 'n planter? Jeff Daniel vertel ons meer oor die Yetter by die CTI Boeredag 2024. Cerealis Precision - Yield is in the details! www.cerealis.co.za #CTIBoeredag2024 #CerealisPrecision #FarmSpace #OnsPraatBoer
Baie geluk aan New Holland, die wenners van Klas 6, by die Stroper Resies 2024!
Переглядів 1392 години тому
Baie geluk aan New Holland wat twee keer in 'n ry die wenners van Klas 6 by die Stroper Resies 2024 is! www.newhollandag.co.za #StroperResies2024 #NewHolland #FarmSpace #OnsPraatBoer
Ons praat met Emile van Sirkel S Simbra oor die Vroulike diere wat beskikbaar is op hul veiling.
Переглядів 5072 години тому
Ons praat met Emile van Sirkel S Simbra oor die vroulike diere wat beskikbaar is op hulle 2de produksieveiling die 23ste Julie, en hoe hulle die risiko uit die koper se hande gevat het. Kontak Gerrit op 082 769 0344 vir meer inligting #sirkel_simbras #produksieveiling #farmspace #onspraatboer
Hoekom het jy so 'n Stubble Master op jou plaas nodig? TJ van Arlington Staalwerke verduidelik.
Переглядів 4862 години тому
TJ verduidelik die Stubble Master van Arlington Staalwerke in detail. Hoekom het jy so 'n masjien op jou plaas nodig en hoe is dit aanmekaar gesit? Kontak TJ by 079 494 2787 of stuur 'n epos na: tjterblanche@arlingtonstaalwerke.co.za #ArlingtonStaalwerke #StubbleMaster #FarmSpace #OnsPraatBoer
Wat maak Louwcoe Charolais anders?
Переглядів 1502 години тому
Wat maak Louwcoe Charolais anders? Ons vind uit waarom sy stoetnaam so hoog vlieg. Moenie dié veiling misloop nie! VEILING: 10 Julie 2024 | 11:00 📍Vryburg skougronde 📢 30 Bulle vroulike diere 📞 Louwrens 082 334 4877 | David 082 856 0253 🏫: Karoo Osche Vryburg 053 927 2311 #LouwcoeCharolais #CharolaisCattle #Farmspace #OnsPraatBoer
Kan Agripieces se kalkripper 'n versuuringslaag ophef? Ons grawe 'n profielgat en kyk.
Переглядів 1,1 тис.2 години тому
Kan Agripieces se kalkripper 'n versuuringslaag ophef? Ons grawe 'n profielgat saam met Dr Jan Strydom en kyk. www.agripieces.co.za #Agripieces #kalk ripper #FarmSpace #OnsPraatBoer
Wat het Tadeo Agri van Jones Masjiene te sê? Nico vertel meer.
Переглядів 1832 години тому
Wat het Tadeo Agri van Jones Masjiene te sê? Nico Meyer vertel meer wat hulle doen, hoe hy by Jones Masjiene uit gekom het en hoekom hy hulle vir enige iemand sal aanbeveel. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Voermenger #TadeoAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
Het jy Engen se stalletjie gemis op Nampo?
Переглядів 412 години тому
Het jy Engen se stalletjie gemis op Nampo? Omdat boere altyd aan die beweeg is, is Engen ook aan die beweeg. Maak seker jy mis nie een van hulle produkte nie, en besoek engen.co.za/ #EngenSA #Nampo2024 #Farmspace #OnspraatBoer
Massey Ferguson - waarde toevoeg tot jou boerderybesigheid
Переглядів 8764 години тому
Vandag is Tjoopie in Sasolburg en gesels met De Wet Dannhauser oor hoe Massey Ferguson waarde kan toevoeg tot jou boerderybesigheid - kyk en vind uit hoe hulle jou kan help. Besoek hul webwerf op www.almsasolburg.co.za of skakel hom by 083 462 2133. #AGCO #MasseyFerguson #ALMSasolburg #FarmSpace #OnsPraatBoer
Een volle seisoen met die Badger EcoTill. MJ gee sy ervaring.
Переглядів 6024 години тому
Een volle seisoen met die Badger EcoTill. MJ gee vir ons sy ervaring. www.badgerag.co.za #BadgerAgriculture #EcoTill #Planter #FarmSpace #OnsPraatBoer
How did 'The Branch Manager' start in George? Etienne tells more.
Переглядів 667 годин тому
How did 'The Branch Manager' start in George? With only R500 and 2 Husqvarna chainsaws. Etienne Cilliers tells more about how things came together for him. bit.ly/3daOj6t #Husqvarna #TheBranchManager #FarmSpace #OnsPraatBoer
Arlington Boeredag 2024 is om die draai!
Переглядів 3629 годин тому
Arlington Boeredag 2024 is om die draai! Maak seker jy koop jou kaartjie op Computicket: computicket.com/event/agri_arlington_boeredag/9c6d6d10-fb69-4f55-8eef-130f40e34546 of selfs by die hek. #arlington #arlingtonboeredag #farmspace #onspraatboer
Landboupart Grondsluit Onderdele se bekendstelling op Sasolburg was een vir die boeke!
Переглядів 1789 годин тому
Landboupart Grondsluit Onderdele se bekendstelling op Sasolburg was een vir die boeke!
Het jy 'n lek in jou dam? Jaco van Damit Dam Sealer vertel meer.
Переглядів 24212 годин тому
Het jy 'n lek in jou dam? Jaco van Damit Dam Sealer vertel meer.
Die tweede AgroVision HikMicro Alpex 4K LRF A50EL in Suid-Afrika.
Переглядів 60812 годин тому
Die tweede AgroVision HikMicro Alpex 4K LRF A50EL in Suid-Afrika.
Hoe het "The Branch Manager" in George begin? Etienne vertel meer.
Переглядів 9812 годин тому
Hoe het "The Branch Manager" in George begin? Etienne vertel meer.
Wat is nuut aan Bok.I se hoëspoed dis? Hendri vertel meer.
Переглядів 1,1 тис.12 годин тому
Wat is nuut aan Bok.I se hoëspoed dis? Hendri vertel meer.
Hoekom 'n Fendt 1050? Francois verduidelik meer.
Переглядів 3,6 тис.14 годин тому
Hoekom 'n Fendt 1050? Francois verduidelik meer.
Ewen Auto Services is n gevestigde maatskappy in Potchefstroom
Переглядів 13414 годин тому
Ewen Auto Services is n gevestigde maatskappy in Potchefstroom
Waarna kyk jy as jy 'n mielie wil opkry? Kevin van Bayer vertel meer.
Переглядів 61914 годин тому
Waarna kyk jy as jy 'n mielie wil opkry? Kevin van Bayer vertel meer.
"NAMPO Airport" het seker gemaak dat die vliegveld by NAMPO park foutloos verloop.
Переглядів 72916 годин тому
"NAMPO Airport" het seker gemaak dat die vliegveld by NAMPO park foutloos verloop.
Brandon Brooks het 'n Meatmaster ingeskryf vir Lamb Champs. Hoekom die ras?
Переглядів 11416 годин тому
Brandon Brooks het 'n Meatmaster ingeskryf vir Lamb Champs. Hoekom die ras?
Hoe kan jy seker maak jy boer ekonomies? Francois van Cerealis vertel meer.
Переглядів 55716 годин тому
Hoe kan jy seker maak jy boer ekonomies? Francois van Cerealis vertel meer.
Serfbred Brahmane Produksie Veiling regreeks vanaf Potchefstroom.
Переглядів 72416 годин тому
Serfbred Brahmane Produksie Veiling regreeks vanaf Potchefstroom.
Sytze Smith vertel vir ons waarop ons moet fokus by die Serfbred Brahmane Produksie Veiling
Переглядів 3519 годин тому
Sytze Smith vertel vir ons waarop ons moet fokus by die Serfbred Brahmane Produksie Veiling
Boesman Hatting van Pascale Brahmane voor die Serfbred Brahmane se Produksie Veiling
Переглядів 9919 годин тому
Boesman Hatting van Pascale Brahmane voor die Serfbred Brahmane se Produksie Veiling
Mkhululi voor die Serfbred Brahmane Veiling oor die bulle.
Переглядів 9419 годин тому
Mkhululi voor die Serfbred Brahmane Veiling oor die bulle.
Tinus Havinga se gunstelinge by vandag se Serfbred Brahmane veiling.
Переглядів 5019 годин тому
Tinus Havinga se gunstelinge by vandag se Serfbred Brahmane veiling.
Wat 'n voorreg, ons kon uiteindelik vir Simon Hughes vasstrap by die Serfbred Brahmane se Veiling.
Переглядів 16219 годин тому
Wat 'n voorreg, ons kon uiteindelik vir Simon Hughes vasstrap by die Serfbred Brahmane se Veiling.

КОМЕНТАРІ

  • @andredejager484
    @andredejager484 7 годин тому

    Brilliant machine. My order is coming soon .

  • @looddejager2416
    @looddejager2416 День тому

    Ek sal baie graag die implement op besproeiing mielies wil sien. 90K plantestand.

  • @PaulLambrechts-di6pt
    @PaulLambrechts-di6pt День тому

    Ruan Kan ons koring planter kry in weskaa

  • @use-to-be
    @use-to-be 3 дні тому

    Uitstekende video veral om te sien hoe ons jong boere na vore kom om hul rol in die toekons van boerdery vol te staan. Hier is 'n interesante video link van twee jong Amerikanse boere (Laura en Grant) en hoe hulle as man en vrou daai kant van die wêreld dinge doen ... ua-cam.com/video/6mSAk22aXhw/v-deo.htmlsi=f0YFUQlpMlncta3k

  • @use-to-be
    @use-to-be 3 дні тому

    Wow - Ek's nou ni 'n Boer ni maar is so ge-fassineerd oor hoe julle ouens dit doen en veral die masjiene wat betrokke is. Wel hier is 'n link met 'n Jong vroue Boer (Laura) in Amerika wat ek geruime tyd dophou hoe sy en haar man (Grant) dinge doen. Die is haar mees onlangse video .... ua-cam.com/video/MzUEKBMJF3Y/v-deo.htmlsi=DP6tM-BIAUKSESrQ

  • @fransboshoff7700
    @fransboshoff7700 4 дні тому

    Grondsluit of grondslyt?

  • @TractorChamp.
    @TractorChamp. 4 дні тому

    Baie beter as n john drol.😂

  • @okongqoshana7955
    @okongqoshana7955 5 днів тому

    Its a good machine it saves fuel its good to see SA farms investing in this machine , in my opinion its kind better than the 8R 410 when you look at the price and wat you get ...the technology and the vario drive is impressive ..lekker

  • @jowyboi
    @jowyboi 5 днів тому

    Where do I get one of these in America?

  • @gerhardvanwaltsleben8944
    @gerhardvanwaltsleben8944 5 днів тому

    Lekker man lekker 🇿🇦

  • @DamelinAobakweTlaletsi
    @DamelinAobakweTlaletsi 6 днів тому

    English subtitles would be great😅

  • @martinvanvuuren
    @martinvanvuuren 7 днів тому

    SBB se eskader😉

  • @dalebierman3510
    @dalebierman3510 8 днів тому

    Ag Hennie jy mag nie so lieg op Kamera nie.😂😂😂

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn 8 днів тому

    Mooi bul baie vleis❤

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn 8 днів тому

    Langstert vrugbaar

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn 8 днів тому

    Pragtig

  • @farmfab554
    @farmfab554 8 днів тому

    Waar is die veiling?

  • @mjbltterswijk
    @mjbltterswijk 9 днів тому

    Lexion 8700 is klas 9

  • @tylermcintyre1454
    @tylermcintyre1454 10 днів тому

    Tyler Mac love it

  • @tylermcintyre1454
    @tylermcintyre1454 10 днів тому

    Tyler Mac is here he is five sixtin

  • @tylermcintyre1454
    @tylermcintyre1454 10 днів тому

    Tyler Mac aaaaaaand kid boy South Africa

  • @tylermcintyre1454
    @tylermcintyre1454 10 днів тому

    Tyler Mac we have 90 players

  • @tylermcintyre1454
    @tylermcintyre1454 10 днів тому

    Tyler Mac and one twenty

  • @tylermcintyre1454
    @tylermcintyre1454 10 днів тому

    Tyler Mac

  • @albiemeintjes
    @albiemeintjes 10 днів тому

    ek vat hulle

  • @Cuncvir
    @Cuncvir 11 днів тому

    I actually expected you to run the eater to hear if it is silent or not. Your robo-mowers are silent, can’t we make all machines silent?

  • @GerhardBezuidenhout-qu7kf
    @GerhardBezuidenhout-qu7kf 12 днів тому

    Claas mors nie.Hy sou nie tops uitgekom het indien hy gemors het nie.

  • @andriserdyn6915
    @andriserdyn6915 12 днів тому

    Kan net dink watse mooi mielie oes agter die Claas geplant is

  • @chriscoetzer3766
    @chriscoetzer3766 14 днів тому

    Hoe lyk die gehalte van die graan wat skoonheid betref of maak die spoed nie n verskil daaraan.

  • @fritsuijs5447
    @fritsuijs5447 14 днів тому

    watter skaapvleis is Lekker Andre.

  • @Slappies007
    @Slappies007 14 днів тому

    Claas bo, altyd 😮

  • @wf1000
    @wf1000 14 днів тому

    Die opbrengs verskil tussen strooi en bandplaas is kleiner as wat ek verwag het.

  • @bramzuijderduin
    @bramzuijderduin 15 днів тому

    Bedankt voor de uitleg. Kan het meeste in het Afrikaans goed verstaan. Groet, uit Nederland 🇳🇱

  • @gerhardvanwaltsleben8944
    @gerhardvanwaltsleben8944 15 днів тому

    Lekker man lekker 🇿🇦

  • @dirkcoetzee385
    @dirkcoetzee385 15 днів тому

    Tjoupie, wat is die tapkar stropery resies? Ek sien net mielie blare en stroke vlieg maar al wat ek sien/hoor is pratery.

  • @anthonylaubscher5047
    @anthonylaubscher5047 16 днів тому

    Dankie manne! Baie waardevolle inligting.

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 16 днів тому

    Mooi Christopher......

  • @malanpapenfus6667
    @malanpapenfus6667 16 днів тому

    Kevin leo. Ons het niks gehoor hoe jy sing nie.😂😅

  • @ericnqobilengwenya9460
    @ericnqobilengwenya9460 17 днів тому

    The confidence of the girl it's out of this world

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn 18 днів тому

    Wys die bees man

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn 18 днів тому

    Baie goeie bees Om te Kruis met Nguni

  • @jankotze1959
    @jankotze1959 18 днів тому

    Hou julle olie filters vir ou Farmall trekkers aan, ek het n 1949 Super A en kry nie n olie fillter nie

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn 18 днів тому

    Puik video

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn 18 днів тому

    Kry Solar boeta

  • @gerhardvanwaltsleben8944
    @gerhardvanwaltsleben8944 18 днів тому

    Lekker man lekker 🇿🇦

  • @rayrademan1102
    @rayrademan1102 19 днів тому

    Well done Dustin

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn 19 днів тому

    Wil jy belt brand en ruil 😂😂😂

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn 19 днів тому

    Indrukwekend

  • @andrelulker7540
    @andrelulker7540 20 днів тому

    Please may you add english subtitles for us non Afrikaans speaking followers. 😊

  • @avelajama1538
    @avelajama1538 20 днів тому

    If only this was in English 😢